Kirk Cameron

Kirk Cameron
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kirk Thomas Cameron
Geboorte 12 Oktober 1970 (1970-10-12)
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Chelsea Noble
Kinders 6
Beroep(e) Akteur, draaiboekskrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kirk Cameron (gebore 12 Oktober 1970) is 'n Amerikaanse akteur, draaiboekskrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Left Behind II: Tribulation Force (2002), Fireproof (2008), en Saving Christmas (2014), en in die televisiereeks Growing Pains (1985).

Cameron is 'n Evangeliese Christen. Saam met Ray Comfort bedien hy die Evangeliese The Way of the Master. Met sy eggenote Chelsea Noble het hy The Firefly Foundation opgerig.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne